Breede Vallei / Langeberg Laerskole Tennis Proewe 2017

Derde toernooi op Vrydag 15 September en Saterdag 16 September 2017

Worcester en omliggende streke

Geagte ouers, onderwysers, afrigters en spelers

Toernooi 3 van die Breede Vallei / Langeberg (ou Noord-Boland) Laerskole Tennisproewe vind plaas Vrydag 15 September en Saterdag 16 September 2017. Spelers moet al 2 die dae beskikbaar wees om te speel.
Inskrywings sluit Maandag 11 September om 24:00.
Kostes beloop R150-00 per inskrywing per speler. Dit sluit baanhuur, toesig en balle in.
Spelers moet ‘n TSA nommer hê om te kan inskryf en te speel. Registreer asb vroegtydig op https://tsa.sportyhq.com vir ‘n TSA nommer. Dit neem tot 'n dag of langer om te kan registreer.
Skoliere betaal R35-00 , en vir TSA toernooispelers is daar ‘n duurder opsie.
Enige probleem kontak Ephraim by TSA per epos Ephraim@tennissa.co.za Gebruik asb Engels hy verstaan dit baie beter as Afrikaans.
Die loting en bane sal Woensdagaand 13 September teen 18:00 op die webblad www.tennisonline.za.net geplaas word.
Spelers moet in hul korrekte ouderdomme inskryf 0/10, 0/11, 0/12 en 0/14.

Wanneer: Vrydag 15 September en Saterdag 16 September 2017

Waar: Worcester en omliggende streke

TYE: Vrydag 15 September vanaf 14:00, aanmeld is 13:45; Saterdag 16 September vanaf 08:00, aanmeld is 07:45

Koste:R150 per leerling

Inskrywings sluit: Maandag 11 September om 24:00 (geen telefoniese navrae nie, kontak my by Jakkie Burger: hoof@ashtonps.co.za)

Organiseerder: Jakkie Burger

Epos: Jakkie Burger: hoof@ashtonps.co.za


Datums vir proewe. Die datums bots nie met TSA kalender nie.

Toernooi 1: Speel 12, 19 en 26 Mei. Alles Vrydagmiddae vanaf 14:00, aanmeld is 13:45.

Toernooi 2: Wilson Slam Series Worcester en Robertson toernooi 16 Junie 2017. Dit is ons eie plaaslike streekstoernooi van die reeks Wilson Slam en is die tweede toernooi wat tel vir die kies van die span.

Toernooi 3: Speel Vrydag 15 September en Saterdag 16 September 2017.

‘n Speler se beste 2 toernooie tel vir die kies van die span.(Hoef dus nie al 3 te speel nie.)

Sterkte
Jakkie Burger

Skryf in via Internet by, Internet inskryfvorm vir proewe:

Inskrywings in die volgende afdelings :
Ouderdom soos in 2017.
o/10 (gebore in 2007/2008) , o/11 (gebore in 2006), o/12 (gebore in 2005), o/14 (gebore in 2004/2003)

Let Wel: Moet asb geen algemene navrae oor die proewe aan Tennisonline stuur nie want dit sal nie beantwoord word nie. Stuur asb navrae aan Jakkie Burger: hoof@ashtonps.co.za

Instruksies vir inskrywings :
Stap 1:
U het 'n Tennis SA lede nommer nodig vir elke kind wat u wil inskryf vir die proewe.
Indien die speler nie alreeds 'n TSA nommer het nie, gaan dan na Tennis SA se webblad by https://tsa.sportyhq.com: om elkeen eers te registreer indien hul nie alreeds voorheen geregistreer was nie.
Kyk regs bo, onder Membership en kliek daar op " Join Today"
Volg die instruksies vir registrasie en betaling via Payfast.
Aan die regterkant vul die besonderhede van die kind in onder "I don't have an account" vir 'n nuwe registrasie. Dit is baie belangrik dat u seker maak die epos adres is korrek ingetik, want u moet die aktiverings skakel kliek op die epos wat aan u gestuur word.
Kliek "continue"
Skoliere betaal R35-00 , en vir TSA toernooispelers is daar ‘n duurder opsie.
Wanneer u die TSA nommers kry via epos of hul webblad, dan kan u terugkom na hierdie blad om verder in te skryf vir die Breede Vallei / Langeberg proewe.
Enige probleem om te registreer by TSA of u nommer te kry, kontak Ephraim by TSA per epos Ephraim@tennissa.co.za Gebruik asb Engels hy verstaan dit baie beter as Afrikaans.

Stap 2:
Wanneer u op hierdie blad kliek op die skakel vir die inskryfvorm, sal u geneem word na 'n blad waar u moet kies hoeveel kinders u wil inskryf.
U sal dan 'n eers 'n betaling moet maak via 'n derde party betalings organisasie met die naam van Payfast. Dit is dieselfde Payfast wat u sou moes gebruik om vir u Tennis SA ledegelde te betaal om 'n nommer te kry.

How to make a payment and enter a player:

Once you have clicked on the link above (Online Entry Form), your webbrowser will open a new tab and you'll be taken to a page where you can either make a new payment, or verify a previous successful payment for which you might not have completed an entry yet.
If you select the "make a payment first" option, you will be taken to a webpage where you have to enter the details of the parent or guardian that is making the payment and entering the player.
Please make double sure your email is correctly entered, or else you will not receive confirmation of payment or entry.
After you click the "Pay now" button, you will be asked to confirm the payment.
After confirming, you will now be taken to the secure payment page of Payfast that handles the online payment function. Here you will have to select your favoured payment method.
The Masterpass option comes highly recommended as it's very fast.
Masterpass is a free digital wallet that allows you to use your credit, cheque or debit cards.
If you have trouble paying with Capitec accounts, try the Masterpass app option.
After you have made a successful payment, Payfast will take you back (redirect you) to the Tennisonline Entry form for this tournament.
The system will check if your payment has been confirmed and how many credits you have to enter players.
Sometimes there can be a delay from the internet or Payfast in updating the data, so if you cannot immediately enter a player, please try to reload the entry form page after a short while.
If you have problems paying via InstantEFT using a Capitec bank account, please look at this solution or workaround option : InstantEFT with Capitec problems
On the entry form you must fill in all the details of the players that you wish to enter.
Please make sure you provide a valid, and correct, email address and cellphone number for communications and updates. Please double check for no spelling mistakes !
You will then receive a confirmation of entry at your email address provided.

Kliek hier om na die inskryf vorm te gaan:


Kyk watter spelers het alreeds ingeskryf:


Vir Admins:

Kliek hier om na die Admin blad te gaan